Mamma Mia! Musiekblyspel te Montecasino, Johannesburg

4 – 5 & 11 – 12 MEI 2024

Vanaf R 2 450 PP wat deel

Met ‘n volledige Suid-Afrikaanse rolverdeling, span en orkes onder leiding van die bekroonde Suid-Afrikaanse kreatiewe span MAMMA MIA! Kombineer die beste talent wat hierdie land op en van die verhoog af kan bied. “t’s the name of the game“. Hierdie groot internasionale “guaranteed feel-good musical” is vervaardig deur die toonaangewende SA promotor Showtime Management en bevat die tydlose ABBA-liedjies wat deur Benny Andersson en Björn Ulvaeus gekomponeer is, insluitend Knowing Me, Knowing You; Dancing Queen; I Have a Dream; Voulez Vous; en vele meer.