ANDER TOERE & GELEENTHEDE

Passiespel – Lady Grey

Op aanvraag

Op aanvraag

Oor drie dae word die Bybelgeskiedenis van die Evangelies (Jesus se geboorte tot Hemelvaart) met toneelspel, sang, musiek en danse van hoogstaande gehalte, uitgebeeld.

MEER INLIGTING »

Afrikaans is Groot

Op aanvraag2023

Op aanvraag

Afrikaans is Groot! Die konsert wat Suid Afrikaners saambind in harmonie en ritme! Kom geniet saam met Kosmos Toere ‘n naweek van groot vermaak!

Op pad terug sal ‘n stop gemaak word op Parys om die naweek lekker af te sluit.

MEER INLIGTING »