2027
OP AANVRAAG
‘n Toer wat woude, bosse, berge, mere en strande insluit. Ons verruil hoofpaaie vir agterpaaie en besoek verskeie hoogtepunte! Prins Albert, “die Hel”, Brenton on Sea, Knysna, die Knysnabos en vele meer. ‘n Bootvaart op die Knysnameer en ‘n rit op die George Powervan, sorg vir groot vermaak. Nieu Bethesda se besoek sorg vir groot nostalgie. Dis voorwaar ‘n toer wat die hart roer!
