Foto: Jenny Swanepoel

Ooskaap

Op aanvraag

Op aanvraag

Hierdie 6-dag toer verras met plekke soos Bergkwagga Nasionale Park, Addo-Olifant Nasionale Park en die prentjiemooi Hogsback in die Amatolaberge. Van hier af reis ons seewaarts. Die ongerepte strande en natuurskoon van die Wildekus is ‘n hoogtepunt waarop die toer afgesluit word. Moet dit nie mis nie!