2027
OP AANVRAAG
Kom beleef die indrukwekkende bergtonele van die “Kingdom in the Sky” en raak verwonderd oor die ingenieursvernuf van die Katsedam. Ons besoek ander hoogtepunte soos die Semonkong – watererval, die Tsehlanyane – Nasionale Park, Maseru en die bekende “Berg van die Nag” – Thaba Bosiu.
(NB. Paspoorte word benodig)
