Dwarswegstrand Seevakansie

28 APRIL – 5 MEI 2026

VANAF R 9 650pp

‘n Jaarlikse seevakansie neem ons na een of ander gewilde bestemming by die see. Die fokus van hierdie vakansie is om te rus, u eie pas en aktiwiteite te bepaal en te doen wat net lekker is. Verskeie daguitstappies met opsionele aktiwiteite vorm deel van die seevakansie se program. Die verskillende seebestemmings wat afgewissel word is onder andere Scottburgh, Hartenbos ATKV-oord en Dwarswegstrandoord.

.