Foto: Isolde Beukes

Botswana, Caprivi, Victoriawatervalle

7 – 18 JULIE 2024 & 31 JULIE – 11 AUGUSTUS 2024

R 28 600 pp wat deel


12 DAE | 11 NAGTE

Hierdie toer sorg vir etlike hoogtepunte oor 4 lande. Die Makgadigadipanne, die Okavango-delta by Maun, die Caprivistrook met die pragtige Okavangorivier, Chobe Nasionale Park en die grootste vooruitsig is die indrukwekkende en asemrowende Victoriawatervalle.Die toer word verseël met ‘n stukkie hemel op aarde by Elephant Sands naby Nata. Dis hier waar mens en dier in harmonie van aangesig tot aangesig ontmoet. Terug in Suid-Afrika sluit ons ‘n wonderlike toer af om ‘n Bosveld kampvuur by die pragtige Sebe Sebe.


(NB. Paspoorte word benodig)

Foto: Sarie Kotze
Foto: Hester Potgieter
Foto: Isolde Beukes