2027
OP AANVRAAG
‘n Asemskep toer wat plekke insluit soos Rhodes, Tiffindell Ski-oord, Naudesnekpas en Underberg in Natal. Ons durf die Sanipas na Lesotho aan met 4×4 voertuie. Ander hoogtepunte is ‘n besoek aan Champagne Castle, ‘n vertoning van die Drakensberg Seunskoor en die pragtige Midlands Meander oppad terug na Bloemfontein.
(NB. Paspoorte word benodig)

