Bedford & Hogsback Tuinfees

‘n Toer vir almal! Hogsback, hoog in die Amatolaberge, se tuine word besoek, asook tuine in Bedford en op plase in die omgewing. Hierdie tuine wat oor geslagte kom, beïndruk en inspireer alle besoekers. Die berge en valleie van die omgewing sorg vir asemrowende uitsigte!