5-6 NOVEMBER 2022 & 12-13 NOVEMBER 2022
R 2 680 TOT R 2 750 PP VIR NAWEEK
Afrikaans is Groot is terug! Die konsert wat Suid Afrikaners saambind in harmonie en ritme! Kom geniet saam met Kosmos Toere ‘n naweek van groot vermaak!
R 2 680 TOT R 2 750 PP VIR NAWEEK
Afrikaans is Groot is terug! Die konsert wat Suid Afrikaners saambind in harmonie en ritme! Kom geniet saam met Kosmos Toere ‘n naweek van groot vermaak!
Kosmos Toere beskik oor ‘n verskeidenheid van luukse en semi-luukse busse. Ons vloot sluit in 13-sitplek, 21-sitplek, 25-sitplek en 39-sitplek. Busse is toegerus met lugreëling, verstelbare ruglenings, yskas, klankstelsel en toilet (slegs 39-sitplek).
Bo-en-behalwe ons geskeduleerde toerpakkette is ons busse ook beskikbaar vir verhuring aan privaatgroepe en ander instansies na enige bestemming in Suidelike Afrika. Ons kan ook vir u ‘n volledige toerpakket uitwerk na gelang van u spesifieke behoeftes en begroting.
Verder tree ons ook op as verhuringsagent vir enige grootte bus na enige bestemming in Suidelike Afrika met betroubare verskaffers landswyd.
Ons busse voldoen aan al die vereistes en beskik oor al die nodige permitte en versekering soos vereis deur wetgewing.